Johannes 17:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Ook is ek nie meer in die wêreld nie, maar hulle is in die wêreld+ en ek kom na u toe. Heilige Vader, waak oor hulle+ weens u naam wat u my gegee het, sodat hulle een kan wees net soos ons.+ Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 17:11 Rein aanbidding, bl. 135-136 Nader aan Jehovah, bl. 109-110
11 “Ook is ek nie meer in die wêreld nie, maar hulle is in die wêreld+ en ek kom na u toe. Heilige Vader, waak oor hulle+ weens u naam wat u my gegee het, sodat hulle een kan wees net soos ons.+