Johannes 17:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe ek by hulle was, het ek oor hulle gewaak+ weens u naam wat u my gegee het; en ek het hulle bewaar, en nie een van hulle is vernietig nie,+ behalwe die seun van die vernietiging,+ sodat die Skrifgedeelte vervul sou word.+ Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 17:12 Die Wagtoring,2005/5/1, bl. 16 Grootste mens, hfst. 116
12 Toe ek by hulle was, het ek oor hulle gewaak+ weens u naam wat u my gegee het; en ek het hulle bewaar, en nie een van hulle is vernietig nie,+ behalwe die seun van die vernietiging,+ sodat die Skrifgedeelte vervul sou word.+