Johannes 21:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Gevolglik het hierdie woord onder die broers uitgegaan, dat daardie dissipel nie sou sterf nie. Jesus het egter nie vir hom gesê dat hy nie sou sterf nie, maar: “As dit my wil is dat hy bly totdat ek kom,+ wat gaan dit jou aan?”
23 Gevolglik het hierdie woord onder die broers uitgegaan, dat daardie dissipel nie sou sterf nie. Jesus het egter nie vir hom gesê dat hy nie sou sterf nie, maar: “As dit my wil is dat hy bly totdat ek kom,+ wat gaan dit jou aan?”