27 Toe het Barʹnabas hom te hulp gekom+ en hom na die apostels toe gelei, en hy het vir hulle in besonderhede vertel hoe hy op die pad die Here gesien het+ en dat hy met hom gepraat het,+ en hoe hy in Damaskus+ vrymoedig in die naam van Jesus gespreek het.