Handelinge 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Dit het aan almal, die Jode sowel as die Grieke wat in Eʹfese gewoon het, bekend geword; en vrees+ het op hulle almal geval, en die naam van die Here Jesus is voortdurend groot gemaak.+
17 Dit het aan almal, die Jode sowel as die Grieke wat in Eʹfese gewoon het, bekend geword; en vrees+ het op hulle almal geval, en die naam van die Here Jesus is voortdurend groot gemaak.+