-
Handelinge 19:40Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
40 Want ons loop inderdaad gevaar om van opstand aangekla te word oor vandag se aangeleentheid, aangesien daar geen enkele grond bestaan wat ons in staat sal stel om ’n rede te gee vir hierdie wanordelike skare oproeriges nie.”
-