-
Handelinge 20:9Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
9 ’n Sekere jong man met die naam Euʹtigus, wat by die venster gesit het, het in ’n diep slaap geval terwyl Paulus aangehou praat het, en toe hy in die slaap inmekaarsak, het hy van die derde verdieping afgeval en is hy dood opgetel.
-