Handelinge 21:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar party van die dissipels uit Sesareʹa+ het ook saam met ons gegaan om ons na die man te bring in wie se huis ons as gaste sou tuisgaan, ’n sekere Mnason van Siprus, ’n vroeë dissipel.
16 Maar party van die dissipels uit Sesareʹa+ het ook saam met ons gegaan om ons na die man te bring in wie se huis ons as gaste sou tuisgaan, ’n sekere Mnason van Siprus, ’n vroeë dissipel.