Handelinge 21:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Maar sommige in die skare het dít en ander dát begin skreeu.+ En omdat hy weens die opskudding niks sekers te wete kon kom nie, het hy beveel dat hy na die soldate se kwartiere gebring moet word.+
34 Maar sommige in die skare het dít en ander dát begin skreeu.+ En omdat hy weens die opskudding niks sekers te wete kon kom nie, het hy beveel dat hy na die soldate se kwartiere gebring moet word.+