30 Omdat hy met sekerheid wou weet presies waarom hy deur die Jode beskuldig is, het hy hom derhalwe die volgende dag losgemaak en die hoofpriesters en die hele Sanʹhedrin beveel om bymekaar te kom. En hy het Paulus afgebring en hom tussen hulle laat staan.+