-
Handelinge 28:21Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
21 Hulle het vir hom gesê: “Ons het nie briewe oor jou uit Judeʹa ontvang nie, en ook het niemand van die broers wat hier aangekom het, enigiets kwaads van jou vertel of gesê nie.
-