Romeine 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Nietemin het die dood as koning geheers van Adam tot by Moses,+ selfs oor dié wat nie gesondig het na die gelykheid van die oortreding deur Adam+ nie, wat ’n ooreenkoms toon met hom wat sou kom.+ Romeine Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 5:14 Die Wagtoring,2011/6/15, bl. 12
14 Nietemin het die dood as koning geheers van Adam tot by Moses,+ selfs oor dié wat nie gesondig het na die gelykheid van die oortreding deur Adam+ nie, wat ’n ooreenkoms toon met hom wat sou kom.+