Romeine 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 As die gees van hom wat Jesus uit die dode opgewek het, dan nou in julle woon, sal hy wat Christus Jesus uit die dode opgewek+ het, ook julle sterflike liggame lewend maak+ deur sy gees wat in julle woon.
11 As die gees van hom wat Jesus uit die dode opgewek het, dan nou in julle woon, sal hy wat Christus Jesus uit die dode opgewek+ het, ook julle sterflike liggame lewend maak+ deur sy gees wat in julle woon.