Romeine 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 want hy is God se dienaar vir jou, tot jou beswil.+ Maar as jy doen wat sleg is,+ moet jy vrees: want dit is nie verniet dat hy die swaard dra nie; want hy is God se dienaar, ’n wreker+ om gramskap te bring oor die een wat beoefen wat sleg is. Romeine Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 13:4 Ontwaak!,2003/12/8, bl. 11 Die Wagtoring,2000/8/1, bl. 4-5
4 want hy is God se dienaar vir jou, tot jou beswil.+ Maar as jy doen wat sleg is,+ moet jy vrees: want dit is nie verniet dat hy die swaard dra nie; want hy is God se dienaar, ’n wreker+ om gramskap te bring oor die een wat beoefen wat sleg is.