Romeine 13:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die nag het ver gevorder; die dag+ het naby gekom. Laat ons dus die werke wat tot die duisternis behoort, aflê,+ en laat ons die wapens+ van die lig aangord. Romeine Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 13:12 Die Wagtoring,1989/10/1, bl. 30-31
12 Die nag het ver gevorder; die dag+ het naby gekom. Laat ons dus die werke wat tot die duisternis behoort, aflê,+ en laat ons die wapens+ van die lig aangord.