Romeine 14:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar as hy twyfel, is hy reeds veroordeel as hy eet,+ omdat hy nie uit geloof eet nie. Ja, alles wat nie uit geloof is nie, is sonde.+
23 Maar as hy twyfel, is hy reeds veroordeel as hy eet,+ omdat hy nie uit geloof eet nie. Ja, alles wat nie uit geloof is nie, is sonde.+