Romeine 15:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Hulle het dit weliswaar met graagte gedoen, en tog was hulle hulle skuldenaars; want as die nasies in hulle geestelike dinge gedeel het,+ is hulle dit ook verskuldig om hulle in die openbaar met dinge vir die vleeslike liggaam te dien.+ Romeine Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 15:27 Die Wagtoring,1989/12/1, bl. 24
27 Hulle het dit weliswaar met graagte gedoen, en tog was hulle hulle skuldenaars; want as die nasies in hulle geestelike dinge gedeel het,+ is hulle dit ook verskuldig om hulle in die openbaar met dinge vir die vleeslike liggaam te dien.+