34 en hy is verdeeld. Verder is die ongetroude vrou, en die maagd, besorg oor die dinge van die Here,+ sodat sy in haar liggaam sowel as in haar gees heilig kan wees. Die getroude vrou is egter besorg oor die dinge van die wêreld, hoe sy haar man se goedkeuring kan verkry.+