2 Korintiërs 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En ek, Paulus, wat onder julle wel gering in voorkoms is,+ maar wat, wanneer afwesig, vrymoedig teenoor julle is,+ versoek julle dringend op grond van die sagmoedigheid+ en goedhartigheid+ van die Christus. 2 Korintiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 10:1 Die Wagtoring,2003/4/1, bl. 24
10 En ek, Paulus, wat onder julle wel gering in voorkoms is,+ maar wat, wanneer afwesig, vrymoedig teenoor julle is,+ versoek julle dringend op grond van die sagmoedigheid+ en goedhartigheid+ van die Christus.