4 Deur geloof het Abel ’n offerande van groter waarde aan God gebring as Kain,+ en deur hierdie geloof het hy getuienis aangaande homself ontvang dat hy regverdig is, aangesien God aangaande sy gawes getuig het;+ en daardeur spreek hy nog, hoewel hy gesterf het.+