Hebreërs 11:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Deur geloof het Abraham, toe hy op die proef gestel is,+ Isak so goed as geoffer, en die man wat die beloftes met blydskap ontvang het, het sy enigverwekte seun probeer offer,+ Hebreërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 11:17 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2017/12, bl. 6
17 Deur geloof het Abraham, toe hy op die proef gestel is,+ Isak so goed as geoffer, en die man wat die beloftes met blydskap ontvang het, het sy enigverwekte seun probeer offer,+