Jakobus 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want hy wat gesê het: “Jy mag nie egbreuk pleeg nie”,+ het ook gesê: “Jy mag nie moord pleeg nie.”+ As jy nou nie egbreuk pleeg nie maar wel moord, het jy ’n oortreder van die wet geword.
11 Want hy wat gesê het: “Jy mag nie egbreuk pleeg nie”,+ het ook gesê: “Jy mag nie moord pleeg nie.”+ As jy nou nie egbreuk pleeg nie maar wel moord, het jy ’n oortreder van die wet geword.