2 Petrus 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Daarom, geliefdes, aangesien julle hierdie voorkennis het,+ moet julle op julle hoede wees dat julle nie saam met hulle deur die dwaling van die wettrotserende mense weggelei word en van julle eie standvastigheid wegval nie.+ 2 Petrus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:17 Die Wagtoring,2010/7/15, bl. 5-6, 8 2008/11/15, bl. 22
17 Daarom, geliefdes, aangesien julle hierdie voorkennis het,+ moet julle op julle hoede wees dat julle nie saam met hulle deur die dwaling van die wettrotserende mense weggelei word en van julle eie standvastigheid wegval nie.+