Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Die eerste-eeuse Joodse geskiedskrywer Joseph ben Matthias (Flavius Josephus) skryf dat Israel se hoëpriesters teen hierdie tyd tot een keer per jaar deur verteenwoordigers van Rome aangestel en afgesit is. Onder hierdie omstandighede het die hoëpriesterskap ontaard in ’n amp wat om geld gedraai en die gemeenskap se grootste skurke gelok het. The Babylonian Talmud dokumenteer die sedelike gruwels van party van hierdie hoëpriesters (Pesaḥim 57a). Die Talmoed meld eweneens die Fariseërs se neiging tot geveinsdheid (Soṭah 22b).

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel