Voetnoot
c Soortgelyke aanspreeklikheid is ook al in hedendaagse tye opgeteken. Nie alle burgers van Nazi-Duitsland was regstreeks by die gruweldade betrokke nie. Tog het Duitsland ’n gemeenskapsaanspreeklikheid erken en vrywillig besluit om slagoffers van die Nazi-vervolging te vergoed.