Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

b Seksuele molestering van ’n kind vind plaas wanneer ’n volwassene ’n kind gebruik om sy of haar eie seksuele begeertes te bevredig. Dit behels dikwels wat die Bybel hoerery, of por·neiʹa, noem, wat die streling van geslagsorgane, geslagsomgang en orale of anale seks kan insluit. Sekere dade van molestering—soos om die borste te streel, growwe onsedelike voorstelle te maak, pornografie vir ’n kind te wys, afloerdery en selfontbloting—kan neerkom op wat die Bybel as “losbandige gedrag” of ‘onreinheid met hebsug’ veroordeel.—Galasiërs 5:19-21; Efesiërs 4:19.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel