Voetnoot
a Adam en Eva se opstand het belangrike sedelike geskille laat ontstaan waarby God betrokke is. Hierdie geskille, wat verklaar waarom God goddeloosheid tydelik duld, word bespreek in die Bybelstudiehulp Wat leer die Bybel werklik? Lees dit aanlyn by www.jw.org/af.