Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

d Die Griekse woord wat hier gebruik word, kom van die grondwoord ba·sa·niʹzo, wat soms vir letterlike pyniging gebruik word; maar dit kan ook vir verstandelike foltering gebruik word. Ons lees byvoorbeeld in 2 Petrus 2:8 dat Lot “sy regverdige siel gepynig” het weens die boosheid wat hy in Sodom gesien het. Die godsdiensleiers van die apostoliese tydperk het verstandelike foltering ondervind, hoewel dit natuurlik om ’n heeltemal ander rede was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel