Voetnoot
e Deeglike besprekings van die geskiedkundige en skriftuurlike bewyse wat met hierdie onderwerp verband hou, is al verskeie kere deur die Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap gepubliseer. Sien “The Word”—Who Is He? According to John (1962), “Dinge waarin dit onmoontlik is dat God sou lieg” (1965, in Engels), Redenering uit die Skrif (1985) en Moet jy aan die Drie-eenheid glo? (1989).