Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

e Dat hierdie manne onregverdig in die tronk gegooi is, en nie misdadigers was nie, word getoon deur die feit dat J. F. Rutherford ’n lid van die balie van die Amerikaanse Appèlhof gebly het, van sy toelating in Mei 1909 tot sy dood in 1942. J. F. Rutherford was een van die regsverteenwoordigers in 14 sake wat van 1939 tot 1942 na die Appèlhof verwys is. In die sake wat bekend staan as Schneider v. State of New Jersey (in 1939) en Minersville School District v. Gobitis (in 1940) het hy persoonlik die pleidooi voor die Appèlhof gelewer. Daarbenewens het die direkteur van die federale Buro van Gevangenisse toestemming gegee dat A. H. Macmillan, een van die manne wat in 1918-19 ten onregte in die tronk gegooi is, gedurende die Tweede Wêreldoorlog federale gevangenisse in die Verenigde State gereeld kon besoek om na die geestelike belange van jong manne om te sien wat daar was omdat hulle ’n standpunt van Christelike neutraliteit ingeneem het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel