Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

a Die Griekse woord wat met “gekreun” vertaal word, kom van ’n werkwoord (em·bri·maʹo·mai) wat beteken om pynlik, of diep, ontroer te wees. Een Bybelkenner sê: “Dit kan hier slegs beteken dat Jesus sulke diep emosie ervaar het dat hy onwillekeurig in Sy hart gekreun het.” Die uitdrukking wat met “ontstel” vertaal word, kom van ’n Griekse woord (ta·rasʹso) wat verontrusting aantoon. Volgens ’n leksikograaf beteken dit “om jou innerlike verwarring te veroorsaak, . . . om met groot pyn of droefheid te tref”. Die woord “geween” kom van ’n Griekse werkwoord (da·kryʹo) wat beteken “om trane te stort, om saggies te huil”.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel