Voetnoot
a “Antipodes . . . is twee plekke wat presies teenoor mekaar op die aardbol geleë is. ’n Reguit lyn tussen hulle sal deur die middelpunt van die aarde loop. Die woord antipodes beteken voet aan voet in Grieks. Twee persone wat op antipodes staan, sal by hulle voetsole die naaste aan mekaar wees.”1—The World Book Encyclopedia.