Voetnoot
a Party geleerdes is van mening dat die uitdrukking “land van die gonsende insekte met vlerke” na die sprinkane verwys wat soms in Etiopië swerms vorm. Ander wys daarop dat die Hebreeuse woord vir “gonsende”, tsela·tsalʹ, amper dieselfde klink as tsaltsalja, die naam wat die Galla, ’n Hamitiese volk wat in die hedendaagse Etiopië woon, aan die tsetsevlieg gegee het.