Voetnoot b Van vers 4 af tot die einde van die hoofstuk lyk dit of die skrywer van homself praat. Jesaja het moontlik van die beproewinge deurgemaak wat hy in hierdie verse noem. Maar die profesie word in sy volste sin in Jesus Christus vervul.