Voetnoot
Die Bybel sê in 2 Timoteus 4:2 dat ouer manne soms moet ‘teregwys, berispe, vermaan’. Die Griekse woord wat met “vermaan” (pa·ra·ka·leʹo) vertaal word, kan beteken “om aan te moedig”. ’n Verwante Griekse woord, pa·raʹkle·tos, kan na ’n verdediger in ’n regsaak verwys. Dus moet ouer manne, selfs wanneer hulle ferm teregwysing gee, helpers wees van dié wat geestelike hulp nodig het.