Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE

Voetnoot

Die werkwoord fi·leʹo, wat beteken “om geneentheid te hê vir, om lief te wees vir, of om te hou van (soos ’n mens moontlik oor ’n intieme vriend of broer voel)”, word dikwels in die Christelike Griekse Geskrifte gebruik. ’n Vorm van die woord stor·geʹ, of innige familieliefde, word in 2 Timoteus 3:3 gebruik om te toon dat daar gedurende die laaste dae ’n groot gebrek aan hierdie liefde sal wees. Eʹros, of romantiese liefde tussen die geslagte, word nie in die Christelike Griekse Geskrifte gebruik nie, hoewel hierdie soort liefde in die Bybel bespreek word.—Spreuke 5:15-20.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel