Voetnoot
a Masturbasie moenie verwar word met onbewustelike seksuele prikkeling nie. ’n Seun kan byvoorbeeld seksueel opgewek wees wanneer hy wakker word of gedurende die nag saad afskei. Net so sal sommige meisies dalk vind dat hulle onbewustelik opgewek word, veral net voor of ná hulle maandstonde. Maar masturbasie beteken dat jy jouself opsetlik seksueel stimuleer.