Voetnoot
a Die uitdrukking “die grondlegging van die wêreld” bevat die gedagte van die neerwerping van saad, wat op voortplanting dui; dit hou dus verband met die eerste menslike nakomelinge. Maar waarom het Jesus Abel met “die grondlegging van die wêreld” verbind en nie Kain, die eerste mens wat gebore is nie? Kain se besluite en dade het neergekom op opsetlike opstand teen Jehovah God. Kain, soos sy ouers, sal blykbaar nie vir ’n opstanding en verlossing in aanmerking kom nie.