Voetnoot
a Byvoorbeeld, die Filistyne het nie toegelaat dat enige iemand metaalwerk in Israel doen nie. Die Israeliete moes hulle landbougereedskap by die Filistyne laat skerp maak. Die Filistyne het hulle ’n bedrag geld gevra wat gelyk was aan ’n hele paar dae se loon om hierdie werk vir hulle te doen. – 1 Sam. 13:19-22.