Voetnoot
b Volgens een naslaanwerk kan die Hebreeuse selfstandige naamwoord wat as “sonde” vertaal word, die idee van “verskriklike slegtheid” oordra. Nog ’n naslaanwerk het gesê dat hierdie selfstandige naamwoord ’n diep godsdienstige betekenis het en amper altyd gebruik word om te wys dat iemand aspris ongehoorsaam was aan God se regverdige standaarde.