Voetnoot a Lank voor hy kon lees, het hy daardie verhale geleer bloot deur na die kassetopnames van die boek te luister.