Voetnoot
b The Watchtower van 15 Augustus 1934 het ook van die verantwoordelikheid van die ander skape gepraat en het op bladsy 249, paragraaf 31, gesê: “Die Jonadab-klas is diegene wat die boodskap van waarheid ‘hoor’ en vir diegene wat hulle kan hoor, moet sê: ‘Kom! En laat hom wat hoor, sê: Kom! En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat wil, die water van die lewe neem, verniet’ (Openb. 22:17). Diegene van die Jonadab-klas moet saam met dié van die Jehu-groep, dit wil sê, die gesalfdes, gaan en die boodskap van die koninkryk aankondig, al is hulle nie die gesalfde getuies van Jehovah nie.”