Voetnoot
a Party mense bid dalk tot Jesus omdat hulle glo dat hy God is. Maar Jesus was die Seun van God, en hyself het Jehovah, sy Vader, aanbid (Johannes 20:17). Sien Moet jy aan die Drie-eenheid glo?, uitgegee deur die Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania, vir ’n breedvoerige bespreking van hierdie onderwerp.