Voetnoot
a Die vrou se wetlike reg om haar godsdiens vryelik te beoefen, sluit haar reg in om Christelike vergaderinge by te woon. In sommige gevalle was die man nie bereid om gedurende daardie tye na die minderjarige kinders te kyk nie, en daarom moes die besorgde moeder hulle saam met haar na die vergaderinge neem.