Voetnoot
c Hierdie laaste aanhaling, wat in Handelinge 20:35 gevind word, is net deur die apostel Paulus aangehaal, hoewel die inhoud van hierdie woorde in die Evangelies gevind word. Paulus het hierdie stelling dalk gehoor (by ’n dissipel wat Jesus dit hoor sê het of by die verrese Jesus) of hy het dit deur Goddelike openbaring ontvang.—Handelinge 22:6-15; 1 Korintiërs 15:6, 8.