Voetnoot
d Van die Jode is vereis om ’n jaarlikse tempelbelasting van twee dragmas (omtrent twee dae se loon) te betaal. Die belasting is gebruik om te betaal vir die onderhoud van die tempel, die diens wat daar verrig is en die daaglikse offerandes wat ten behoewe van die volk gebring is.