Voetnoot
b Sinagoges het heel waarskynlik in aansyn gekom gedurende die 70 jaar van Babiloniese ballingskap toe daar nie ’n tempel was nie of kort ná die Jode se terugkeer uit ballingskap terwyl die tempel herbou is. Teen die eerste eeu het elke dorp in Palestina sy eie sinagoge gehad, en die groter stede het meer as een gehad.