Voetnoot
a Dit is onwaarskynlik dat Jerusalem in die eerste eeu meer as 120 000 inwoners gehad het. Eusebius raam dat 300 000 inwoners van die provinsie Judea na Jerusalem gereis het vir die Pasga van 70 G.J. Die res van die slagoffers moes uit ander dele van die ryk gekom het.