Voetnoot
a Die boek The Holy Bible, With an Explanatory and Critical Commentary, onder redaksie van F. C. Cook, beskryf hierdie eertydse gebruik soos volg: “Dit is gedoen deur goud, silwer of juwele in die water te gooi en dan die voorwerpe se voorkoms te bestudeer; of deur eenvoudig in die water te kyk soos ’n mens in ’n spieël kyk.” Die Bybelkommentator Christopher Wordsworth sê: “Partykeer is die beker met water gevul, en die antwoord is verkry deur middel van die beelde wat die son op die water in die beker gevorm het.”