Voetnoot
a Om na God se beeld gemaak te wees, het volgens Kolossense 3:9, 10 te doen met persoonlikheidseienskappe. Diegene wat God wil behaag, word aangespoor om hulle te beklee “met die nuwe persoonlikheid, wat . . . vernuwe word na die beeld van die Een [God] wat dit geskep het”.